
Dit is weer daardie tyd van die jaar dat Skouspel by Sun City aangebied word. En wat ’n viering van Afrikaanse musiek was dit nie.
Vanjaar se Skouspel was weer eens ’n belewenis. Natuurlik was die groot kunstenaars weer saam op die verhoog; ook natuurlik ’n hele klomp nuwelinge wat hul plek op die Skouspel-verhoog verdien het. En vanjaar was dit meer ambisieus as ooit tevore, met ’n dubbelverdieping-verhoog wat oop en toe draai en ’n pragtige nuwe Skouspel-neonbanier wat uit die dak sak. Volgende jaar word Skouspel tien en ek is seker dit gaan ’n groot makietie wees . . .
Hier’s ook nuus vir almal wat nader aan Kaapstad as Brits bly – op 14 Maart hou ons ’n Skouspel Plus in die Kaap. Net so groots soos Skouspel, maar met ’n kinkel of twee. Die kaartjies word binnekort beskikbaar; hou Huisgenoot dop!
Lekker lees aan hierdie uitgawe wat propvol foto’s van Skouspel en ander lekkerleesmateriaal is.
Nuut op jou Mobi dié week is:
KANAAL 1: ARTIKELS
1.2 Ek en my perd: wenners
1.3 So glimlag ’n kampioen
1.4 Glo my, ek sál weer loop
1.5 O.J. hoofstuk 2: skuldig
KANAAL 2: GLANSMENSE
2.1 Bobby en sus sing saam vir Jesus
2.2 Angelina snoer die skinderbekke
2.3 Skouspelagtig
2.4 Afrikaans rock
2.5 Agter die skerms
KANAAL 3: LEEFSTYL
3.1 Resep: Gevulde hoenderborsies
3.2 Dek jou vir ongeskiktheid
3.3 Dr. Adri moet help
3.4 Nuwe boeke
3.5 Huisgenotjies
KANAAL 4: DIS IN!
4.1 Nuwe CD’s: Weezer en Miley Cyrus
4.2 Iron Man op DVD
4.3 Hippie hoera vir die maksirok
4.4 Eagle Eye op die groot skerm
4.5 Speletjie: Robert Ludlum’s The Bourne Conspiracy
Klik hier om muurpapier en speletjies vir jou foon van Huisgenoot se webtuiste af te laai.
Gesels met ons: Klik hier. Vul jou telefoonnommer in, skryf jou boodskap en stuur en klik op Submit.
Klik hier om op die gedrukte weergawe van Huisgenoot in te teken. Ons sal jou terugbel. Vul jou telefoonnommer in, skryf jou boodskap en stuur en klik op Submit.