Friday, 23 October 2009

HG MOBI 29 Oktober 2009


Huisgenoot dié week (uitgawe van 29 Oktober)

Voorblad

Ons was eksklusief daar toe die Bok-losskakel Morné Steyn met sy skoolliefde, die pragtige Christelle van Zyl, by Sun City getrou het en tot laataand kaalvoet by die Valley of Waves saam met hul gaste gekuier het (sien bl. 14).

Met Curriebeker-koors wat hoog loop, kuier ons vandeesweek by Ashley Johnson, die Cheetah-agsteman en -haker.

En dan is daar natuurlik ons hoofstorie: Dit gons behoorlik oor Joost van der Westhuizen se biografie wat eersdaags verskyn. Die oud-Bok weier om met die meeste publikasies te praat sedert die berugte seksvideo ’n paar maande gelede op die lappe gekom het. Die land wag dus om te sien wat Joost daaroor in sy boek te sê gaan hê – indien enigiets.


KANAAL 1: ARTIKELS
1.1 Voorblad
1.2 Polisievrou se gesinsmoord
1.3 Ouboet (10) red sy boetie (2)
1.4 Absa se Steve sing ’n nuwe lied
1.5 “Pappa” Martin, die wesies se held
1.6 Huisroof: Raad wat jou kan red

KANAAL 2: GLANSMENSE
2.1 Bokheld Morné se troue
2.2 Nuwe Joost-boek verklap dalk geheime
2.3 Rob Louw veg teen kanker
2.4 Einde van die pad vir Santana
2.5 Ashley, die Cheetah met oemf!

KANAAL 3: LEEFSTYL
3.1 Geure uit die Ooste
3.2 Sê dit reg in jou testament
3.3 Dr. Adri gee raad
3.4 Boeke
3.5 Huisgenotjies

KANAAL 4: DIS IN!
4.1 Kollig op Nedine Blom
4.2 Luister na Teerpad
4.3 Kyk ’n DVD: Sunshine Cleaning
4.4 Kyk ’n fliek: Whatever Works
4.5 Speletjie: Up