Friday, 10 April 2009

HUISGENOOT DIÉ WEEK (UITGAWE VAN 16 April)


Dit het die afgelope paar dae gekook by die Huisgenoot-Musiekplaas by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees. En Saterdagaand by die Treffer ná Treffer-konsert was daar sowat 9 000 mense. Ongelooflik!

En die volgende aand, by ons spesiale Kurt Darren en sy Jukebox-vriende se konsert, verstaan ’n mens weer eens dat Kurt nou werklik ons mense se kaptein is. Soos in sy Jukebox-program op kykNET, is mense uit die gehoor genooi om saam met kunstenaars soos Ray Dylan, Nicholis Louw, Andriëtte Norman, die talentvolle manne van Flip a Coin, die grapjas Thys die Bosveldklong en die jongmense se nuwe ikoon, Snotkop, op die verhoog te verskyn en selfs saam te sing en dans. En daar ontpop dit toe sowaar in die lekkerste konsert!

Dankie aan al die kunstenaars wat by die Huisgenoot-Musiekplaas opgetree het en dit vir ons lesers so ’n heerlike ervaring gemaak het.

Geniet hierdie week se Huisgenoot!

KANAAL 1: ARTIKELS

1.1 Voorblad
1.2 Julle móét stem, sê Evita
1.3 Miljoene vir man se rook-dood
1.4 Ma vertel: Ek was verslaaf aan tik
1.5 Toets om te kyk of jy gaan skei
1.6 Ekonomie nog lank op grondpad

KANAAL 2: GLANSMENSE

2.1 Dit kook op die Huisgenoot-verhoog
2.2 Michelle haar werk kwyt ná sy swanger word
2.3 Albie, koning van die harde slaners
2.4 Toneelgogga byt ook jonge Leán van den Bergh
2.5 Guess-meisie Candice – van skaam tot sexy

KANAAL 3: LEEFSTYL
3.1 Resep van die week: Samoesa-rolletjies
3.2 Verhuring van eiendom
3.3 Dr. Adri gee raad
3.4 Boeke
3.5 Huisgenotjies

KANAAL 4: DIS IN!
4.1 Kollig op Izak Davel
4.2 Luister na Anél
4.3 Kyk ’n DVD: Quantum of Solace
4.4 Kyk ’n fliek: The Uninvited
4.5 Speletjie: Celebrity Sports Showdown