Friday, 27 February 2009

HUISGENOOT DIÉ WEEK (UITGAWE VAN 5 Maart)


Waar ’n mens ook al hierdie week was, vra almal: Dink jy dis Joost in die seksvideo? Die antwoord is maklik: ’n Mens weet nie. Jy weet ook nie of die waarheid ooit sal uitkom nie – of dit nou die rugbyheld is of mense wat ’n dubbelganger gebruik het om Joost van der Westhuizen te na te kom, soos sy span beweer wat namens hom die video ondersoek.
Wat ’n mens wel kan begryp, is dat Joost en sy vrou, Amor, die afgelope tyd deur hel gegaan het. Op bl. 10 vertel hulle eksklusief aan Huisgenoot hoe die nuutste drama in hul lewe ontvou het. Dis aangrypende leesstof. Ons sê dankie aan Joost en Amor dat hulle ons met hul storie vertrou het.
Onthou ook die nuwe Huisgenoot-Pols is van 4 Maart op die rak. Kry joune dadelik!

KANAAL 1: ARTIKELS
1.1 Voorblad
1.2 Joost & Amor: So seer, maar die liefde seëvier
1.3 Ontgroening: Ek moes praat
1.4 Kry so jou kaartjies vir 2010
1.5 Ons soek ’n nuwe wenliedjie
1.6 SAL: Daar vlieg ons beeld!

KANAAL 2: GLANSMENSE
2.1 Boer Tickey vra die ja-woord
2.2 Harry Campbell wys sy kleinding
2.3 Oscar-tapyt vir Soweto-koor
2.4 Diana se skoonsus skei weer
2.5 Oscar-sterre terug na krotbuurt

KANAAL 3: LEEFSTYL
3.1 Resep van die week: Pesto-ryskoekies
3.2 So raak 2010 ons ekonomie
3.3 Dr. Adri gee raad
3.4 Boeke
3.5 Huisgenotjies

KANAAL 4: DIS IN!
4.1 Kollig op Romanz
4.2 Luister na Rian Ungerer
4.3 Kyk ’n DVD: Nights in Rodanthe
4.4 Kyk ’n fliek: Slumdog Millionaire
4.5 Speletjie: Smackdown VS Raw 2009